Disa nivea
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Disa nivea is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan KwaZulu-Natal, Lesotho en die Oos-Kaap en kom op die Drakensberg voor.
Remove ads
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
