Disa patula

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Disa patula is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort. In Suid-Afrika is die plant inheems aan KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Dit kom ook in Eswatini en Zimbabwe voor.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...

Daar is twee subspesies:

  • Disa patula var. patula
  • Disa patula var. transvaalensis Summerh.
Remove ads

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads