Disa pygmaea

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Disa pygmaea
Remove ads

Disa pygmaea is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Elim en Pilaarkop voor. Die spesie se getalle het gedaal maar het nou gestabiliseer. Daar is sewe subpopulasies waarvan sommige in bergagtige bewaar gebiede is. Die plant word as seldsaam beskou.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads