Gladdeblompeer
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Gladdeblompeer (Dombeya cymosa) is 'n boom wat deel is van die Malvaceae familie. Die boom se blare is ellipties en gepunt. Die spesie is inheems in Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika. In Suid-Afrika is die plant inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Dit kom noord van Oos-Londen, onder die platorand, noordwaarts tot langs die Lebomboberge voor. Die boom se FSA-nommer is 469.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads