Dopperkiaat

From Wikipedia, the free encyclopedia

Dopperkiaat
Remove ads

Die dopperkiaat (Pterocarpus rotundifolius) is 'n middelgroot boom wat voorkom noord van die Vaalrivier en in KwaZulu-Natal. Dit is ook volop in die suidelike Krugerwildtuin. Die boom is inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die bome blom in die somer en die blomme bars dikwels oop na die reën of op 'n bewolkte dag. Die peule is 3.5 cm in deursnee en kleiner as dié van die kiaat. Die boom se FSA-nommer is 237.[1]

Remove ads

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads