Suurbessie

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Suurbessie
Remove ads

Die suurbessie (Dovyalis rhamnoides) is 'n boom en kom voor vanaf Mosselbaai noordwaarts tot by die Lebomboberge, gewoonlik in woude. Die spesie is ook inheems in Eswatini. Die blare is blink, ronderig en die rand het vlak, geronde tande. Die blare is afwisselend gerangskik. Die boom se FSA-nommer is 509.[1]

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Loading content...

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads