Dronten

From Wikipedia, the free encyclopedia

Dronten
Remove ads

Dronten is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Flevoland. Die munisipale gebied het sowat 40 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 424 km². Die munisipaliteit is in 1972 gestig.

Meer inligting Munisipaliteit: Dronten ...
Remove ads

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Dronten:
Biddinghuizen, Dronten (dorp), Ketelhaven, Roggebotsluis en Swifterbant.

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads