Maytenus procumbens
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die duinekokoboom (Maytenus procumbens) is 'n boom wat hoort tot die genus Maytenus. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Mosambiek, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap.
Die boom se FSA-nommer is 401.1.[1]
Remove ads
Galery
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads