Searsia laevigata
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die blouvrugtaaibos (Searsia laevigata) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die boom is endemies aan die Noord-, Oos- en die Wes-Kaap. Dit kom vanaf Komaggas en Lambertsbaai tot by Oos-Londen voor, hoofsaaklik aan die kus. Dit is ook deel van die fynbos. Die spesie staan ook bekend as die duinetaaibos.
Die boom se FSA-nommer is 385.2.[1]
Die plant het twee subspesies:
- Searsia laevigata f. cangoana (Moffett) Moffett
- Searsia laevigata f. laevigata
Remove ads
Galery
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads