Durango

From Wikipedia, the free encyclopedia

Durango
Remove ads

Durango (amptelik die vrye en onafhanklike staat van Durango; uitgespreek [duˈɾaŋɡo]) is een van die 31 deelstate wat, saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm. Die deelstaat is in noordwestelike Meksiko geleë en het die tweede laagste bevolkingsdigtheid (na Baja California Sur) in die land. Durango se hoofstad, Victoria de Durango, is na Meksiko se eerste president vernoem.

Kitsfeite
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads