Dwayne Johnson

From Wikipedia, the free encyclopedia

Dwayne Johnson
Remove ads

Dwayne Douglas Johnson (gebore 2 Mei 1972), ook bekend as The Rock, is 'n Amerikaans-Kanadese akteur, vervaardiger, semi-afgetrede professionele WWE-stoeier, en filantroop.

Kitsfeite Geboortenaam, Alias ...

Johnson was 'n Amerikaanse voetbalspeler vir die Universiteit van Miami. Hy het later vir die Calgary Stampeders in die Kanadese voetballiga gespeel. Hy was ook 'n beroepstoeier (soos sy oupa, Peter Maivia, en sy pa, Rocky Johnson), van wie hy sy Kanadese burgerskap verkry het.[1]

Remove ads

Filmografie

Meer inligting Jaar, Titel ...
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads