Hercules
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Hercules is in die Romeinse mitologie die seun van Jupiter en ’n sterflike vrou. Hy is antieke Rome se eweknie van die Griekse halfgod Herakles, die seun van Zeus en Alkmene. Hy is bekend vir sy krag en sy buitensporige avonture.
In die Westerse kuns en letterkunde is die naam Hercules meer bekend as die Griekse Herakles, hoewel die Romeine die held se mites en ikonografie by die Grieke geleen het. Hy was ’n veelsydige figuur met weersprekende eienskappe, en dit het kunstenaars en skrywers in staat gestel om te kies hoe hulle hom wou uitbeeld.[1]
Hercules is volop deur die Samniete vereer.
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads