Ceraria fruticulosa

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Ceraria fruticulosa
Remove ads

Die dwergwolftoon (Ceraria fruticulosa) is 'n boom wat aan die familie van Didiereaceae behoort. Die boom is inheems aan Namibië en Suid-Afrika en kom voor van suidelike Namibië tot in die Richtersveld en ooswaarts in die Gariepvallei tot in die Boesmanland.

Kitsfeite Dwergwolftoon, Bewaringstatus ...

Die boom se FSA-nommer is 104.2.[1]

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads