Elba

From Wikipedia, the free encyclopedia

Elbamap
Remove ads

Elba is eiland in die Middellandse See in die Toskaanse argipel langs die weskus van Italië en is onder Italiaanse beheer. Die eiland is 20 km vanaf die kusdorp Piombino en in die ooste van die Franse eiland Korsika geleë. Die eiland is met 'n kuslyn van 147 km en 'n oppervlakte van 224 km² die derde grootste eiland van Italië ná Sisilië en Sardinië.

Kitsfeite Elba Inheemse naam: Elba, Geografie ...
Thumb
Die weskus van Elba
Remove ads

Etruskers

Die eiland was in Etruskiese hande tot 453 v.C.. Hulle het daar mynbou bedryf en die Monte Castello was 'n Etruskiese fort.

Napoleon

Elba is beroemd as die plek van bannelingskap van Napoléon Bonaparte tussen 4 Mei 1814 en 26 Februarie 1815, waar hy sy eie vorstedom gekry het.

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads