Sardinië

From Wikipedia, the free encyclopedia

Sardinië
Remove ads

Sardinië (Italiaans: Sardegna; Sardies: Sardigna of Sardìnnia; Katalaans: Sardenya; Latyn: Sardinia) is 'n eilandgebied van Italië in die Middellandse See en 'n outonome administratiewe gewes van Italië.

---Sidenote START---
Meer inligting Wapen en vlag, Algemene gegewens ...
Thumb
Nasa-Satellietbeeld van Sardinië
Thumb
Kaart van Sardinië
Thumb
Landskapstoneel langs die Costa Smeralda. Die "Smaraggroen kus" was met sy lang sandstrande, die turkooisblou see en sy kristalhelder water naas Malaga, die Côte d'Azur, Monaco en Sanremo dekades lank een van die klassieke Europese vakansiebestemmings vir bekendes en welvarendes. Streng bouvoorskrifte is vasgestel om die kuslandskap te beskerm

Die eiland is wes van die Italiaanse vasteland, suid van Korsika en noordoos van Sisilië geleë. Sardinië is die tweede grootste eiland in die Middellandse See ná Sisilië. Sardinië het 'n bevolking van 1 651 793 in 2017 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 24 090 km². Die hoofstad en grootste stad is Cagliari. Die amptelike tale is Sardies en Italiaans. Rondom die dorp Alghero word 'n ou vorm van Katalaans gebesig - as kulturele erfenis van vier eeue van Spaans-Aragonese bewind oor Sardinië tussen die 14de en 18de eeu.

Remove ads

Sien ook

Eksterne skakels


Meer inligting Administratiewe streke van Italië ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads