Elegia tectorum

soort riet inheems aan Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia

Elegia tectorum
Remove ads

Dakriet (Elegia tectorum) is 'n risoomagtige geofiet wat deel van die Restionaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant word tot 1 m hoog en is bladwisselend. Dit blom van Mei tot Oktober maand, die blommetjies is kleiner as 3 mm. Die spesie is deel van die fynbos.

Kitsfeite Dakriet, Bewaringstatus ...

Dit staan ook bekend as dekriet.

Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads