Emgee Pretorius

Suid-Afrikaanse akteur From Wikipedia, the free encyclopedia

Emgee Pretorius
Remove ads

Emgee Pretorius (1923–2007) was 'n Afrikaanse akteur. Hy was 'n bekende gesig op Suid-Afrikaanse televisie en het hoofrolle in TV-reekse soos Nommer asseblief (as De Jongh), Vyfster (as Priester) en Koöperasie­stories (as Veldsman) vertolk.

Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...

Pretorius begin sy professionele loopbaan in 1945 in The Merry Wives of Windsor, waarna hy by Andre Huegenot se geselskap aansluit en tot 1947 deur Suid-Afrika toer. Vanaf 1948 tot die einde van 1952 tree hy saam met Suid-Afrika se Nasionale Teater op, waarna hy die vermaaklikheidswêreld verlaat. Hy tree weer in 1979 toe om 'n belangrike rol in Afrikaanse TV-reekse te speel.[1]

Pretorius is op 1 Mei 2007 op 83-jarige ouderdom in die Wilgers-hospitaal in Pretoria weens 'n hartaanval oorlede.

Remove ads

Filmografie

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads