Vyfster

TV-reeks From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Vyfster was 'n Afrikaanse televisiedrama wat van 1982 deur die SAUK uitgesaai is. Die regisseur was Regardt van den Bergh terwyl Johann Potgieter die draaiboek geskryf het. Die TV-reeks speel in 'n tronk af en handel oor die wel en weë van die gevangenes en tronkbewaarders. Die rolprent Skollie is vrygestel tussen seisoen 1 en 2. Dit is later opgevolg met die rolprent, getiteld Vyfster: Die Slot (1985). Baie kykers was ontstoke oor die TV-reeks se stomp einde.

Kitsfeite Genre, Geskryf deur ...

Die kenmerkende temawysie van die program is deur die Suid-Afrikaner Lloyd Ross geskryf en opgevoer.[1]

Remove ads

Akteurs

Van die akteurs wat hierin verskyn het is:

en andere.
Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads