Erasmusprys

jaarlikse toekenning vir 'n uitsonderlike bydrae tot die geesteswetenskappe of die kunste wat deur die Praemium Erasmianum-stigting toegeken word From Wikipedia, the free encyclopedia

Erasmusprys
Remove ads

Die Erasmusprys is een van Europa se mees gesogte eerbewyse. Die Nederlandse Praemium Erasmianum-stigting ken dit jaarliks toe aan mense of instellings wat 'n buitengewoon belangrike bydrae op kulturele, maatskaplike of sosiaal-wetenskaplike gebied gelewer het. Die prys is na die Nederlandse Renaissance-humanis Desiderius Erasmus genoem. Die prysgeld beloop tans (2025) €150 000.[1]

Kitsfeite

Die Erasmusprys van 2015 is aan die Wikipediagemeenskap toegeken en in 2023 het Trevor Noah die prys ontvang.

Remove ads

Pryswenners

Meer inligting Foto, Jaar ...
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads