Erica junonia
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Erica junonia is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Skurweberg in die Koue Bokkeveld naby Ceres voor. Die plant se habitat word bedreig deur die hoë voorkoms van veldbrande, droogtes en indringerplante.
Remove ads
Infraspesies
Die spesie het twee infraspesies:
- Erica junonia var. junonia
- Erica junonia var. minor Bolus
Sien ook
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
