Excelsior, Vrystaat

From Wikipedia, the free encyclopedia

Excelsior, Vrystaatmap
Remove ads

Excelsior is 'n dorpie en 'n klein plaasgemeenskap in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die dorpie is 55 km suidwes van Clocolan.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Remove ads
Remove ads

Geskiedenis

Dit is in 1910 gestig deur boere wat 'n dorp nader aan hulle wou hê as Winburg en Ladybrand. Die boere het reeds in 1908 twee plase, Sunlight en Excelsior, gekoop om 'n dorp te stig. Die regering was die plan goedgesind en op 18 Mei 1910 is die eerste erwe verkoop. Die NG Kerk is in 1925 voltooi volgens die plan van die Paarlse argitek Wynand Louw. Die eerste predikant was ds. J.P.H. Steyn in 1912.

Remove ads

Distrik

Die belangrikste boerdery is beeste en skape.

Sien ook

Bronne

Loading content...
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads