Konfederasie van Afrikasokker

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Konfederasie van Afrikasokker (afgekort CAF vir Confédération Africaine de Football in Frans; Arabies: الإتحاد الأفريقي لكرة القدم; Engels: Confederation of African Football) is die beheerliggaam wat sokker tussen spanne uit Afrika organiseer. CAF is een van die ses kontinentale organisasies van FIFA. Die konfederasie is op 10 Februarie 1957 gestig en hulle hoofkantoor is in die stad 6 Oktober naby Giza, Egipte, geleë. Die amptelike tale is Arabies, Engels en Frans. Sedert 12 Maart 2021 dien die Suid-Afrikaner Patrice Motsepe as agtste president van CAF.

Kitsfeite CAF, Franse naam ...
Remove ads

Lidlande

Thumb
Kaart van die verskillende sokkerbonde, lidlande van CAF in oranje
Thumb
Kaart van die lidlande:  Sahara   Niger   Kongo   Nyl   Kalahari 
Remove ads

Presidente

Thumb
Patrice Motsepe, die huidige president van die CAF
Meer inligting Presidentskap, President ...
Remove ads

Toernooie

CAF organiseer die volgende sokkertoernooie:

Sien ook

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads