Falco

From Wikipedia, the free encyclopedia

Falco
Remove ads

Hierdie artikel handel oor roofvoëls. Vir ander gebruike, sien gerus Falco (dubbelsinnig).

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...

Falco is 'n genus in die familie Falconidae in die orde van roofvoëls waaraan die grootste deel van die valkagtiges (Falconidae) behoort. Die genus omvat 39 spesies.[1]

Voëls in die genus het 'n donker grys of bruin rug, maar is wit onder. Hulle het gepunte vlerke met lang sterte. Hulle eet klein soogdiertjies waarop hulle jag deur van hulle sig gebruik te maak, hoewel sommige spesies ander voëls jag, wat hulle in vlug vang.

Remove ads

Spesies

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads