Filozoa

From Wikipedia, the free encyclopedia

Filozoa
Remove ads

Die Filozoa is 'n monofiletiese groep binne die Opisthokonta. Dit sluit in diere en hulle naaste eensellige familie (die organismes wat nader aan diere verwant is as aan swamme of Mesomycetozoa).[1]

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Subgroepe ...

Dit groepe is tans toegewys aan die klade Filozoa:

Remove ads

Etimologie

Van Latyn filum wat "draad" beteken, en Grieks zōion wat "dier" beteken.

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads