Fritz Ponelis
Suid-Afrikaanse taalkundige From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Friedrich Albert "Fritz" Ponelis (28 Julie 1942 - 17 Desember 2009) was ’n taalkundige en professor in die linguistiek aan die universiteite Unisa en Stellenbosch wat baanbrekerswerk gedoen het op die gebied van Afrikaanse sintaksis. Hy het talle publikasies die lig laat sien, waaronder verskeie boeke, en aspekte van sy navorsing oor die sintaksis is toegepas in die opvoedkunde, leksikografie sowel as in ander tale. Van sy bekendste boeke was Afrikaanse Sintaksis (1979), The Development of Afrikaans (1993) en Grondtrekke van die Afrikaanse sintaksis (1998).[1]
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads