Strychnos mitis
Boom spesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die geelbitterbessie (Strychnos mitis) is 'n boom wat in Suid-Afrika inheems is in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Dit kom ook in Angola, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe voor.
Remove ads
Die boom se FSA-nommer is 627.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads