Geelvleknikator

From Wikipedia, the free encyclopedia

Geelvleknikator
Remove ads

Die Geelvleknikator (Nicator gularis) is 'n algemene standvoël in digte rivier- en kuswoude en struikgewas. Die voël kom een-een of in pare voor en is onopvallend en word maklik misgekyk. Hulle soek kos op alle vlakke en pik af en toe parasiete van antilope, sebras en vlakvarke af. Die voël is 20 – 23 cm groot en weeg 34 - 62 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eastern nicator.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads