Gethyllis pectinata
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Gethyllis pectinata is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gethyllis behoort en is deel van die Hantam Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom van Nieuwoudtville tot by Calvinia voor. Daar is slegs een populasie wat bedreig word deur oorbeweiding en onwettige versameling van die plant.
Remove ads
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads