Gethyllis roggeveldensis

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Gethyllis roggeveldensis is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gethyllis behoort en deel is van die fynbos en Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom van Calvinia tot die Roggeveldeskarp en Matjiesfontein voor.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads