Gevlekte heuningwyser

From Wikipedia, the free encyclopedia

Gevlekte heuningwyser
Remove ads

Die gevlekte heuningwyser (Indicator variegatus) is 'n skaars tot gelokaliseerde redelik algemene standvoël van woude, digte boomveld en valleibosveld. Die voël is 19 cm groot en weeg 40 - 55 gram. In Engels staan die voël bekend as Scaly-throated Honeyguide.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Geluid

'n Insekagtige, buiksprekende tril trrrrrr wat aan die einde styg, herhaal met 1-2 minute intervalle. Dieselfde roepplek word vir maande of jare gebruik.

Sien ook

Verwysings

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads