Groefby
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Groefbye (Halictidae) is die tweede grootste familie van bye[1] (klade Anthophila) met amper 4,500 spesies.[2] Halictide-spesies is 'n uiters uiteenlopende groep wat baie in voorkoms kan verskil. Die byfamilie bestaan uit klein (> 4 mm) tot mediumgrootte (> 8 mm) bye. Groefbye het gewoonlik 'n donker kleur en dikwels 'n metaalglans. Verskeie spesies is volkome of deels groen, en sommige is rooi. 'n Aantal het geel merke, veral die mannetjies wat gewoonlik geel gesigte het – 'n kenmerk wat by verskeie byfamilies voorkom.
Groefbye word dikwels deur sweet aangelok.[3]

Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
