Lycium amoenum
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die grootblomkriedoring (Lycium amoenum) is 'n struik wat deel is van die Solanaceae familie. Die spesie is inheems in Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die struik in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Die boom se FSA-nommer is 669.6.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads