Gymnosporia putterlickioides

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die grootblompendoring (Gymnosporia putterlickioides) is 'n boom wat hoort tot die genus Gymnosporia. In Suid-Afrika is die spesie inheems aan Limpopo. In Afrika kom dit in Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Somalië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe voor.

Kitsfeite Grootblompendoring, Bewaringstatus ...
Remove ads

Die plant het twee subspesies:

  • Gymnosporia putterlickioides subsp. euonymoides (Welw. ex Oliv.) Jordaan
  • Gymnosporia putterlickioides subsp. putterlickioides

Die boom se FSA-nommer is 402.1.[1]

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Loading content...

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads