Grootbruinsterretjie

From Wikipedia, the free encyclopedia

Grootbruinsterretjie
Remove ads

Die Grootbruinsterretjie (Anous stolidus) is 'n algemene voël en somerbesoeker aan die kus langs Mosambiek uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Die voël is 36 – 44 cm lank, 170 - 220 g groot met 'n vlerkspan van 80 – 85 cm. In Engels staan die voël bekend as die Brown Noddy.

Kitsfeite Grootbruinsterretjie Grootbruinseeswael, Bewaringstatus ...
Remove ads

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Anous stolidus

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads