Guam
ongeïnkorporeerde territorium van die Verenigde State van Amerika From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Guam (Chamorro: Guåhån) is 'n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika in die westelike Stille Oseaan, wat die suidelike deel van die Mariana-eilande beslaan, en is in Mikronesië geleë. Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 540 km² en het 'n bevolking van 169 532 in 2024 gehad.[1]


Guam is in die suide van die Noordelike Mariana-eilande, in die ooste van Filippyne en in die noorde van die Gefedereerde State van Mikronesië geleë. Die hoofstad is Hagåtña, voorheen Agana, en die grootste dorp is Dededo.
Remove ads
Verwysings
Bronnelys
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads