Gucci

From Wikipedia, the free encyclopedia

Gucci
Remove ads

Gucci is 'n Italiaanse maatskappy wat luukse goedere vervaardig en verkoop. Die geskiedenis van die handelsmerk het in 1904 begin toe die patriarg van die familie, Guccio Gucci, 'n leerwerkswinkel geopen het.[1]

Kitsfeite Tipe, Gestig ...

Die besigheid het in 1921 begin floreer, wat as die amptelike jaar van die maatskappy se stigting beskou word.[2]

Guccio se seun, Aldo, is die een wat die werkswinkel in 'n multinasionale maatskappy omskep het, met winkels regoor die wêreld, na die dood van sy vader in 1953. Sedert 1998 behoort die Gucci-huis aan die Gucci-groep, wat besit word deur die Franse trust Kering.[3]

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads