Kering
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Kering, aanvanklik Établissements Pinault en daarna Pinault-Printemps-Redoute (PPR), is 'n Franse luuksegoedere groep, eienaar van verskeie handelsmerke, waaronder Gucci, Yves Saint-Laurent, Bottega Veneta, Balenciaga, Boucheron en Alexander McQueen. Kering Eyewear (30% in besit van Richemont) vervaardig brilrame vir handelsmerke wat al dan nie tot die groep behoort.
Sedert 2005 word die groep bestuur deur François-Henri Pinault, wat dit in 2013 herdoop het tot Kering. Die KER-indeks is deel van die CAC 40[1].
Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
