Gujarat
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Gujarat (Gujarati: ગુજરાત, Gujarāt, [guʤəˈrɑːt], ; Hindi: गुजरात) is 'n groot deelstaat in die weste van Indië. Die hoofstad is Gandhinagar en die grootste stad Ahmedabad. Van die ander groot stede is Rajkot, Surat en Vadodara. Die bevolking praat Gujarati en bestaan veral uit Gujarati's. Deur die suide van die deelstaat vloei die Narmada, een van die groot riviere in Indië.
Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads