Hable con ella

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Hable con Ella (Afrikaans: Praat met Haar) is 'n 2002 Spaanse drama wat geskryf en geproduseer is deur Pedro Almodóvar.

Hable con ella
Meer inligting Naam van werk, Assessment ...

Javier Cámara, Darío Grandinetti, Leonor Watling, Geraldine Chaplin, en Rosario Flores speel daarin. Die rolprent vertel die storie van twee mans wat 'n ongewone vriendskap vorm terwyl hulle sorg vir twee vrouens wat beide in 'n koma is. The rolprent se temas sluit liggaamlike outonomie, die grens tussen die lewe en die dood; weergawes van liefde wat gebaseer is op besitlikheid; geslagtelikheid, voyeurisme, passiwiteit, agentskap, obsessie, medepligtigheid en psigoanalise in.

Die rolprent was 'n kritiese en kommersiële sukses, en het die BAFTA vir Beste Rolprent Nie in die Engelse taal en die Golden Globe vir Beste Rolprent in 'n Buitelandse Taal gewen, terwyl Almodóvar die Academy Award vir Beste Oorspronklike Draaiboek gewen het. Die rolprent word nou in die algemeen beskou as een van die beste films van die 2000's.[1][2][3]

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads