Henry Connor
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Sir Henry Connor (1817-1890) was die hoofregter van Natal. Hy is in 1817 in Ierland gebore. Hy studeer aan die Trinity College in Dublin in die regte en ontvang sy graad in 1841. Hy word aangestel as hoofregter aan die Goudkus en daarna word hy 1857 aangestel as eerste onderregter van Natal. Hy bly 'n kort tydjie in die Kaap en word in 1874 hoofregter van Natal. Sy geskrifte oor Romeinse en Romeins-Hollandse Reg is in die Natalse Provinsiale Afdelingsbiblioteek. Hy is op 12 Julie 1890 oorlede.
Remove ads
Sien ook
Bron
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads