Grootblaarlaventelboom

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die grootblaarlaventelboom (Heteropyxis dehniae) is 'n klein boom wat op klipperige koppies en miershope in bosruigtes en woudrande aangetref. Die boom kom meestal in Zimbabwe en noordwaarts via Mosambiek tot in Malawi en weswaarts tot in die Angolese hooglande voor. Die boom lyk baie soos die laventelboom maar die blare is groter. Die boom was voorheen onder die familie Heteropyxidaceae geklassifiseer.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads