Freylinia lanceolata

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Freylinia lanceolata
Remove ads

Die heuningklokkiesbos (Freylinia lanceolata) is 'n struik wat deel is van die Scrophulariaceae familie. Die spesie is inheems aan Suid-Afrika en Mianmar. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant is deel van die fynbos.

Kitsfeite Heuningklokkiesbos, Bewaringstatus ...

Die struik se FSA-nommer is 670.1[1]

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads