Hibberdene
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Hibberdene is 'n klein kusdorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en setel van die Umzumbe Plaaslike Munisipaliteit. Die dorp is na C Maxwell-Hibberd vernoem, die voormalige posmeester-generaal van KwaZulu-Natal. Die N2 nasionale pad gaan naby Hibberdene verby.
Hibberdene is naby die Mzumberivier (Umzumberivier) en die Mzimayirivier[2] waar dit in die Indiese Oseaan uitmond by 30°35′03″S 30°34′15″O.
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads