Holothrix randii

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Holothrix randii
Remove ads

Holothrix randii is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems aan Kenia, Suid-Afrika, Tanzanië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng en Limpopo voor en het 'n voorkomsgebied van 4400 km². Daar is twaalf subpopulasies bekend maar die getalle in Gauteng neem af weens ontwikkeling.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads