Ifafastrand

From Wikipedia, the free encyclopedia

Ifafastrandmap
Remove ads

Ifafastrand is 'n dorp aan die kus van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die naam beteken "die een wat sprankel". Die Fafarivier mond hier naby in die Indiese Oseaan uit. Die N2-nasionale pad loop naby die dorp verby.

Kitsfeite Ifafastrand Ifafa Beach, Land ...
Remove ads

Skeepstranding

Die Stavenisse het op 16 Februarie 1686 hier gestrand.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads