Inarimeer

From Wikipedia, the free encyclopedia

Inarimeermap
Remove ads

Die Inarimeer (Fins: Inarijärvi/Inarinjärvi, [ˈinɑriˌjærvi]; Noord-Samies: Anárjávri; Inari-Samies: Aanaarjävri; Skolt-Samies: Aanarjäuʹrr; Sweeds: Enare träsk; Noors: Enaresjøen) is die naasgrootste meer in Finland ná die Saimaameer met 'n oppervlakte van 1 083 km². Dit is in die noordooste van Finland, net suid van die grens met Noorweë en net wes van die grens met Rusland, geleë, sowat 1 100 km noord van Helsinki. Daarbenewens is die Inarimeer die grootste meer in Sápmi en noord van die Arktiese Sirkel.

Thumb
Midsomernag oor die Inarimeer
Inarimeer
Thumb
Die Inarimeer gedurende somer
Thumb
Ligging van die Inarimeer in Finland
Koördinate:69°0′N 28°0′O
Ligging:Finland
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:1 083 km² (418 myl²)[1]
Gemiddelde diepte:14,3 m (47 vt)[1]
Maksimum diepte:92 m (302 vt)[1]
Lengte:80 km (50 myl)
Breedte:40 km (25 myl)
Opvangsgebied:14 512 km² (5 603myl²)[1]
Uitvloei:Paatsjoki
Eiland/e:3 318[1] (Hautuumaasaari, Ukonkivi)
Nedersettings:Inari

Die Inarimeer word verbind met die Barentssee deur die Paatsjoki. Die grootste nedersetting langs die meer is Inari, wat veral deur die inheemse Sami-kultuur gekenmerk word.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads