Willcocks se heuningwyser

From Wikipedia, the free encyclopedia

Willcocks se heuningwyser
Remove ads

Willcocks se heuningwyser (Indicator willcocksi) is 'n voëlspesie in die familie Indicatoridae. Dit word hoofsaaklik in die tropiese reënwoude in Afrika aangetref.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die algemene naam en Latynse binomiaal vereer die generaal sir James Willcocks.[2]

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads