Joel Stransky
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Joel Theodore Stransky (gebore 16 Julie 1967) is 'n voormalige Springbokrugbyspeler. Hy was deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die Rugbywêreldbeker 1995, tewens hy het die wenpunte in die eindstryd teen die All Blacks aangeteken.
Remove ads
Vroeë lewe
Stransky is in Pietermaritzburg, Suid Afrika gebore.[1] Hy is van Engelse- en Tsjeggiese afkoms;[2] en Joods vanaf sy pa se kant.[3] Hy het sy skoolopleiding by Maritzburg College ondergaan en is afgerig deur Skonk Nicholson, 'n welbekende afrigter in skolerugby. Ná sy militêre diensplig in Pretoria het hy aan die Universiteit van Natal studeer.
Bron
- Die Kapteins, Edward Griffiths, 2001, ISBN 1-86842-116-3
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads