Josjkar-Ola

From Wikipedia, the free encyclopedia

Josjkar-Olamap
Remove ads

Josjkar-Ola (Russies en Mari: Йошка́р-Ола́) is die hoofstad van die Republiek van Mari El, ’n federale deelgebied van Rusland. Die rivier Malaja Koksjaga loop deur die stad. Die bevolking in 2014 was 260 352.

Kitsfeite Josjkar-Ola Йошкар-Ола, Land ...
Remove ads

Name

Josjkar-Ola beteken "Rooi Stad" in die Mari-taal. Dit is die stad se derde naam. Voorheen was dit bekend as Tsarjowokoksjaisk (Царёвококшайск) en van 1919 tot 1927 as Krasnokoksjaisk (Краснококшайск). Dié name is afgelei van die Malaja Koksjaga-rivier.

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads