Kaifeng

From Wikipedia, the free encyclopedia

Kaifengmap
Remove ads

Kaifeng (Vereenvoudigde Chinees: 开封; Tradisionele Chinees: 開封; pinyin: Kāifēng) is 'n stad in die Chinese provinsie Henan met 'n bevolking van 4 824 016 in 2020. Die stad is oos van Zhengzhou aan die Geelrivier geleë. Die stad het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 2500 jaar en het vanaf 960 tot 1127 as die hoofstad van China gedien.

Kitsfeite Kaifeng 开封, Land ...
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads